Paderborn 280px Kaart Wapen 170px|center 75px|center Vlag 90px|center Land Deelstaat 20px Noordryn-Wesfale Koördinate Stigting 777 Stadstatus 924 Oppervlakte: - Totaal 179,5 vk km Hoogte bo seevlak 110 m Bevolking: - Totaal (31 Desember 2011) 147 688 - Bevolkingsdigtheid 823/vk km Tydsone UTC +1 (MET) - Somertyd UTC +2 (MEST) Burgemeester Michael Dreier (CDU) Amptelike Webwerf paderborn.de
Paderborn (Nederduits: Patterbuorn) is 'n stad in Noordryn-Wesfale in die weste van Duitsland, met 'n bevolking van 147 688 op 31 Desember 2011 en 'n oppervlakte van 179,5 km². Die naam is afgelei van die rivier Pader en -born, 'n Oud-Duitse woord vir 'n bron. In 1975 het Paderborn verskeie gebiede ontvang en is sedertdien 'n stad met 'n bevolking van meer as 100 000 inwoners.
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Noordryn-Wesfale