Gebeure Augustus vertrek na Gallië om daar vrede te bewerkstellig en stig 'n munt in Lugdunum. Die Romeine stig Augusta Treverorum, die huidige Trier, en die kasteel Novaesium, die huidige Neuss, twee van die oudste stede van Duitsland.
Geboortes
Sterftes
Verwysings