Die Groot-Letabarivier is die belangrikste sytak van die Letabarivier in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika.

Oorsprong Die voorlope van die Groot-Letabarivier ontspring reeds in Gauteng provinsie, asook in die Strydpoortberge suid van Tzaneen.

Ná die samevloei van die Klein- en Groot-Letabariviere by , op die Krugerwildtuin se westegrens, heet dit die Letabarivier.

Sytakke Janspruit Letsitelerivier Molototsi Nsamarivier Turfloop

Damme Ebenezerdam in die Letsitelerivier Tzaneendam in die Groot-Letabarivier

Sien ook :en:Luvubu and Letaba Water Management Area (en)

Kategorie:Riviere in Limpopo Kategorie:Limpoporiviersytakke Kategorie:Olifantsrivier (Limpopo)