Die Klein-Letabarivier is 'n takrivier van die Letabarivier in Limpopo, Suid-Afrika.

Oorsprong Sytakke van die Klein-Letabarivier het hul oorsprong in die Soutpansberg. Ná die samevloei van die Klein- en Groot-Letabariviere op die wesgrens van die Krugerwildtuin heet dit die Letabarivier.

Sytakke Die Klein-Letaba se sytakke soos die Seoketsi-, Nwandi- en Koedoesrivier is wye, droë sandlope vir die grootste deel van die jaar.

Damme in die Klein-Letabarivier geen

Sien ook :en:Luvubu and Letaba Water Management Area

Kategorie:Riviere in Limpopo Kategorie:Olifantsrivier (Limpopo)