Osnabrück 280px Kaart Wapen 170px|center 75px|center Vlag 90px|center Land  Deelstaat 20px Nedersakse Koördinate  Stigting 780 Stadstatus 1348 Oppervlakte:    - Totaal 119,8 vk km  Hoogte bo seevlak 63 m Bevolking:    - Totaal (31 Desember 2011) 165 021  - Bevolkingsdigtheid 1377/vk km Tydsone UTC +1 (MET)  - Somertyd UTC +2 (MEST) Burgemeester Boris Pistorius (SPD) Amptelike Webwerf osnabrueck.de

Osnabrück (Nederduits: Ossenbrügge, Latyns: Ansibarium) is die derde grootste stad in Nedersakse ná die hoofstad Hannover en Brunswyk in die weste van Duitsland, met 'n bevolking van 165 021 op 31 Desember 2011 en 'n oppervlakte van 119,8 km². Die stad staan veral bekend vir die vredesverdrag, wat hier en in Münster op 24 Oktober 1648 ná die einde van die Dertigjarige Oorlog (tussen die Heilige Romeinse Ryk, Frankryk en Swede) gesluit is.

Boorlinge Olaf Scholz (*1958), eerste minister

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Nedersakse