Ludwigshafen am Rhein 280px Kaart Wapen 170px|center 75px|center Vlag 90px|center Land Deelstaat 20px Rynland-Palts Koördinate Stigting 1853 Stadstatus Oppervlakte: - Totaal 77,7 vk km Hoogte bo seevlak 95 m Bevolking: - Totaal (31 Desember 2011) 165 560 - Bevolkingsdigtheid 2131/vk km Tydsone UTC +1 (MET) - Somertyd UTC +2 (MEST) Burgemeester Eva Lohse (CDU) Amptelike Webwerf ludwigshafen.de
Ludwigshafen am Rhein is die tweede grootste stad in Rynland-Palts ná die hoofstad Mainz in die suidweste van Duitsland. Dit het 'n bevolking van 165 560 op 31 Desember 2011 en 'n oppervlakte van 77,7 km². Die stad is aan die Ryn naby Mannheim geleë. Tussen 1853 en 1946 het Ludwigshafen aan Beiere behoort. Die stad is ná Lodewyk I van Beiere vernoem.
Persoonlikhede Ernst Bloch (1885 – 1977), filosoof Helmut Kohl (1930 – 2017), voormalige bondskanselier van Duitsland
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Rynland-Palts