Die Sculptor-dwergsterrestelsel of PGC 3589 is ’n sferoïdale satellietstelsel van die Melkweg in die sterrebeeld Beeldhouer (Sculptor). Dit is in 1937 deur Harlow ShapleyShapley, H., (1938) Harvard Bull. 908. ontdek.

Die Sculptor-dwerg is sowat 290 000 ligjare van die Son af. Net soos by baie ander sterrestelsels in die Lokale Groep is die ouer sterre se metaalgehalte laag en die jonger sterre s'n hoër.

Verwysings

15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia</small>

Kategorie:Beeldhouer (sterrebeeld) Kategorie:Dwergsterrestelsels Kategorie:Melkweg Kategorie:ESO-voorwerpe