Die Skerpioen is 'n swart en wit Afrikaanse rolprent wat op 2 Desember 1946 uitgereik is.

Genre Die rolprent is 'n drama.

Hoofrolspelers Anton Ackermann Johann Nell Helen Faul Siegfried Mynhardt Frederik Burgers Sann de Lange Peter Quinton

Sien ook Lys van Afrikaanse rolprente

Kategorie:Dramarolprente Kategorie:Afrikaanse rolprente Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprente