Die Sextans-dwergsterrestelsel of LEDA 88608 is ’n satellietstelsel van die Melkweg in die sterrebeeld Sekstant (Sextans). Dit is in 1990 ontdek deur die sterrekundiges Mike Irwin, M.T. Bridgeland, P.S. Bunclark en R.G. McMahon. Dit beweeg teen 224 km/s weg van die Melkweg.

Verwysings 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Dwergsterrestelsels Kategorie:Melkweg