Die Ursa Minor-dwergsterrestelsel of UMi-dwerg is ’n satellietstelsel van die Melkweg in die sterrebeeld Klein Beer (Ursa Minor). Dit is in 1954 ontdek deur A.G. Wilson van die Lowell-sterrewag in Arizona, VSA.

Die sterre in Umi is meestal ouer. Sowat 11 miljard jaar was daar ’n uitbarsting van stervorming wat sowat 2 miljard jaar geduur het. Dit lyk nie of daar tans enige stervorming plaasvind nie.

Verwysings 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Dwergsterrestelsels Kategorie:Melkweg