Die model van persoonlikheid aspekte is 'n model van persoonlikheid wat sê dat persoonlikheid baie aspekte insluit, afhangende van die manier waarop dit beskou word. Die woord aspek verwys na tipes, stadiums, eienskappe, persepsies van persoonlikheid. Verskillende skrywers het verskeie aspekte en dimensies van persoonlikheid beskryf.
Bibliografie
Kategorie:Menslike gedrag