Die Magellaanse Brug is ’n stroom neutrale waterstof wat die twee Magellaanse Wolke verbind.The Magellanic System's interactive formations Dit is in 1963 deur J.V. Hindman en ander ontdek.Iopscience.com Die brug bestaan uit hoofsaaklik gas met ’n lae metaalinhoud, maar ’n paar sterre is wel daarin ontdek. Dit moenie met die Magellaanse Stroom verwar word nie; laasgenoemde verbind die Magellaanse Wolke met die Melkweg.

Verwysings

SIMBAD, "Magellanic Bridge" (URL besoek op 12 April 2010) 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Magellaanse Wolke