duimnael|regs|300px|Verfilming aan die rolprent Pinkie se Erfenis, 1944. Pierre de Wet vertolk die rol van die kreupel Pinkie wat verlief raak op ’n blinde meisie, Naomi (Paula Styger). Van links: Styger, Eugenie Heyns, Pierre de Wet en Esther Mentz.

duimnael|regs|300px|Esther Mentz en Chris Lessing by lede van die Asaf-koor in Carmen in 1946, die eerste keer dat 'n opera in Afrikaans in Johannesburg opgevoer is. Haar man, dr. Gideon Roos het die opera vertaal en dis op 23 en 27 Maart opgevoer. Die dirigent was John Connel.Stead, Rinie in Lantern, Desember 1963.

Esther Mentz was 'n Suid-Afrikaanse operasangeres en aktrise. Mentz maak haar rolprentdebuut in 1944 in Donker Spore, een van die eerste vollengte Afrikaanse films. Sy was die vrou van die voormalige direkteur-generaal van die SAUK en stigterslid van die Suid-Afrikaanse Musiekregte-organisasie (SAMRO), dr. Gideon Roos. Biografie

Filmografie Donker spore, 1944 Pikkie se erfenis, 1946 'n Plan is 'n boerdery, 1954 Matieland, 1955 Vadertjie langbeen, 1955 as Me. de Beer Piet se tante, 1959 En die vonke spat, 1961 as Chrissie

Verwysings

Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1911 Kategorie:Sterftes in 1986