Pantoffelregering is 'n swart en wit Afrikaanse rolprent wat in 1947 uitgereik is.
Genre Die rolprent is 'n komedie.
Hoofrolspelers Pikkie Uys as Ama Anton Ackermann as Lewie Marie Tjaden as Mina Rita Otto as Truia Antonius Ferreira as Frans Gerrie Nel as Hendrik Bartho Smit as Jannie Jan Brill as Kerneels
Sien ook Lys van Afrikaanse rolprente
Kategorie:Afrikaanse rolprente Kategorie:Komedierolprente Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprente