Pinkie se Erfenis is 'n swart en wit Afrikaanse rolprent wat in 1946 uitgereik is. Dit is die verfilmde weergawe van Pierre de Wet se verhoogdrama, Pinkie.ESAT, besoek op 6 November 2016 De Wet is die regisseur en skrywer, maar vertolk ook die rol van 'n kreupel Pinkie wat op 'n blinde meisie verlief raak.SA rolprentbedryf is 80 Met 'Silwerdoekstories' bring Katinka hulde, Die Beeld, 26 Oktober 1994
Genre Die rolprent is 'n drama. Dit het geen ouderdomsperk nie. Pierre de Wet vertolk die rol van die kreupel Pinkie wat verlief raak op ’n blinde meisie, Naomi (Paula Styger). Dis gegrond op die verhoogstuk Pinkie.
Hoofrolspelers Pierre de Wet, as die kreupel Pinkie Esther Mentz Gert van den Bergh Paula Styger as Naomi Gert van den Bergh as Willem Gideon Roos as dr. Hendrik Steenkamp Esther Mentz as Tante Roux Eugénie Heyns as Marie Opperman Jan Brill as Oom Piet Ben Havenga as mnr. Roux C. de Wet Marais as die oogspesialis (gekrediteer as De Wet Marais)
Sien ook Lys van Afrikaanse rolprente
Verwysings
Kategorie:Afrikaanse rolprente Kategorie:Dramarolprente Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprente