Simon Beyers is 'n Afrikaanse swart-en-wit rolprent wat op 12 Augustus 1947 uitgereik is. Die rolprent is gebaseer op 'n toneelstuk getiteld Die Goeie Oue Tyd wat in 1944 deur Sita (skuilnaam) geskryf is. Die toneelstuk is eers deur die Pierre de Wet ToneelgeselskapJan Cronje, 1985 [TH] opgevoer en is later onder die titel Simon Beyers verfilm.

Genre Die rolprent is 'n drama.

Hoofrolspelers Pierre de Wet as Simon Beyers Pikkie Uys as Maria Beyers Gert van den Bergh as Nicolaas Beyers Eugenie Heyns as Gertruida Beyers Schalk Theron as Mnr. Mankadan

Verwysings

Sien ook Lys van Afrikaanse rolprente

Kategorie:Afrikaanse rolprente Kategorie:Dramarolprente Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprente