Koposov II is ’n bolvormige sterreswerm in die Melkweg, in die sterrebeeld Tweeling. Dit is sowat 113 000 ligjare van die Aarde af en is in 2007 ontdek deur ’n span sterrekundiges onder S. Koposov. Dit het ’n deursnee van sowat 9,8 ligjare en ’n absolute magnitude van -1.

Verwysings

15px Hierdie artikel is vertaal uit die Poolse Wikipedia

Kategorie:Melkweg Kategorie:Tweeling (sterrebeeld)