400px|regs|duimnael|Die struktuur van die Melkweg se spiraalarms.

Die Orion-Cygnus-arm is ’n klein spiraalarm van die Melkweg van sowat 3 500 by 10 000 ligjare wat ons sonnestelsel en dus die Aarde insluit.Harold Spencer Jones, T. H. Huxley, Proceedings of the Royal Institution of Great Britain, Royal Institution of Great Britain, v. 38–39 Daarom word dit ook die Lokale Arm genoem.

Die Orion-Cygnus-arm is geleë tussen die Carina-Sagittarius-arm en die Perseus-arm. Laasgenoemde is een van die twee groot spiraalarms van die Melkweg. Ons sonnestelsel is min of meer in die helfte van die arm geleë, sowat 26 000 ligjare van die kern van die sterrestelsel af.

Messier-voorwerpe Verskeie Messier-voorwerpe is in die Orion-Cygnus-arm geleë: Skoenlapper-sterreswerm (M6) Ptolemeus-sterreswerm (M7) Messier 23 (oop sterreswerm) Messier 25 (oop sterreswerm) Handgewig-newel (M27) Messier 29 (oop sterreswerm) Messier 34 (oop sterreswerm) Messier 35 (oop sterreswerm) Messier 39 (oop sterreswerm) Winnecke 4 (M40) Messier 41 (oop sterreswerm) Orion-newel (M42) Messier 43 Byekorf-sterreswerm (M44) Plejades (M45) Messier 46 (oop sterreswerm) Messier 47 (oop sterreswerm) Messier 48 (oop sterreswerm) Messier 50 (oop sterreswerm) Ring-newel (M57) Messier 67 (oop sterreswerm) Messier 73 Klein Handgewig-newel (M76) Messier 78 Messier 93 (oop sterreswerm) Uil-newel (M97)

Interaktiewe kaart

Verwysings

Eksterne skakels SEDS: Messier-voorwerpe ’n 3D-kaart van die Melkweg 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Melkweg