Die Chessa (Distichodus schenga) is 'n varswater vis wat voorkom in die middel en onderste gedeeltes van die Zambezirivier en die Pungwe- en Buziriviere. In Engels staan die vis ook bekend as die Chessa.

Voorkoms Die vis word 500 mm lank. Die Zimbabwe hengel rekord is 6.35 kg en die Malawi rekord is 1.43 kg.

Habitat Die vis verkies groter riviere.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Distichodus-schenga.html

Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.

Verwysings

Kategorie:Beenvisse