Getroud met rugby is 'n Suid-Afrikaanse televisieprogram wat vir die eerste keer op 7 April 2009 op kykNET uitgesaai is. Dit is bemark as die Afrikaanse weergawe van die Britse TV-program, Footballers' Wives.

'n Nuwe speelvak het op 4 April 2016 begin, in die formaat van 'n sepie, en word uitgesaai op weeksaande om 18:30 op kykNET.

Rolverdeling van sepie

Bibi Stephanie BaartmanIva Nadia BeukesNina Jocelyn BroderickGerald David ClatworthyBlitz Werner CoetserPottie Christo CompionThomas Arno GreeffSimon David LouwDenver Vaughn LucasJade Jolene MartinIke Fezile MpelaKoekie Rina NienaberSchalk Brand Johan ScholtzAnja Elsie SlabbertLaetitia Franci SwanepoelFafa Beltrami Altus TheartRenate Christel van den BerghMaryke Marijke van der WesthuizenLorette Ilse-Lee van NiekerkFestus Louis van NiekerkReitz Bekker Sean van NoordwykSasha Anlia van RensburgGideon Bekker David VlokBella Avah WeyerChrizanda Melissa Willering

Eksterne skakels Webwerf (MNet) http://kyknet.dstv.com/

Kategorie:Afrikaanse televisieprogramme Kategorie:Suid-Afrikaanse televisieprogramme