Die term Verenigde State kan verwys ná:
Huidige lande: Die Verenigde State van Amerika (United States of America), sien Verenigde State van Amerika. Die Verenigde Meksikaanse State (Estados Unidos Mexicanos), sien Meksiko.
Voormalige lande: Die Verenigde Arabiese State (1958–1961) uit Egipte, Jemen en Sirië. Die Verenigde Belgiese State (1790). Die Verenigde State van Brasilië (República dos Estados Unidos do Brasil, 1891), sien Brasilië. Die Verenigde State van Colombia (Estados Unidos de Colombia, 1863–1886). Die Verenigde State van die Ioniese Eilande (Enomenon Kratos ton Ionion Neson, 1815–1863/64) of Republiek van die Ioniese Eilande. Die Republiek van die Verenigde State van Indonesië (Republik Indonesia Serikat, 1949-1950), sien Indonesië. Die Verenigde State van Sentraal-Amerika of Sentraal-Amerikaanse Konfederasie (1823–1838). Die Verenigde Staten van Stellaland of Republiek Stellaland & Het Land Goosen (1882-1885), sien Stellaland. Die Verenigde State van Venezuela (Estados Unidos de Venezuela, 1864-1953), sien Venezuela. Die Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande (Republiek der Zeven Verenigde Nederlanden, 1581–1795).
Politieke idees: Die Verenigde State van Afrika, 'n federasie uit lande in Afrika, sien Afrika-unie. Die Verenigde State van Australië, 'n vroeër voorgestelde naam vir die huidige Gemenebes van Australië, sien Australië. Die Verenigde State van Europa, 'n beplande federasie uit Europese lande, sien Europese Unie. Die Verenigde State van Groot-Oostenryk, 'n vroeër voorgestelde Konfederasie op die gebied van die voormalige Oostenryk-Hongarye (1906). Die Verenigde State van Noord-Afrika, 'n 1969–1994 beplande Konfederasie van Arabiese en Islamlande onder Moeammar al-Ghaddafi.
Sien ook: Verenigde Arabiese Emirate