Zermatt 280px Kaart Wapen 150px|center 70px|center Vlag 90px|border|center Land 15px Switserland  Kanton 15px Valais (Wallis) Koördinate  Stigting 1280 (eerste verwysing) Oppervlakte:    - Totaal 242,67 vk km  Hoogte bo seevlak 1608 m Bevolking:    - Totaal (31 Desember 2011) 5 746  - Bevolkingsdigtheid 23,7/vk km Tydsone UTC +1 (MET) Stadspresident Christoph Bürgin (CVP) Amptelike Webwerf Zermatt Zermatt is 'n munisipaliteit (Switserse Duits amptelik: politische Gemeinde) in die distrik Visp van die tweetalige Switserse kanton Valais (Duits: Wallis). Die Franse naam van Zermatt, Praborgne, is regstreeks afgelei van die oorspronklike Latynse dorpsnaam Pratobornum.

Zermatt is teen 'n hoogte van 1608 meter bo seevlak aan die noord-oostelike voet van die Matterhorn-bergpiek in die boonste gedeelte van die Matter-vallei (dikwels ook Nikolai-vallei genoem) geleë. Die Matterhorn maak van Zermatt net soos sy uitstekende skigeriewe en voetslaanpaaie 'n eersterangse toeristebestemming in Switserland.

Kategorie:Nedersettings in Switserland