Distichodus is ‘n genus wat hoort tot die familie Distichodontidae. Daar is ongeveer twintig spesies in Afrika waarvan twee in Suider-Afrika voorkom.
Spesies Die volgende spesies kom in Suider-Afrika voor: Distichodus mossambicus - Nkupe Distichodus schenga - Chessa
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.
Verwysings
Kategorie:Beenvisse