Hemigrammopetersius is ‘n genus wat hoort tot die familie Characidae. Hierdie spesie is baie soortgelyk aan die genus Rhabdalestes maar die sylyn is nie volledig nie. Daar is ongeveer vier spesies wat in Afrika voorkom; waarvan een in Suider-Afrika voorkom.

Spesie Die volgende spesie kom in Suider-Afrika voor: Hemigrammopetersius barnardi - Barnard se rower

Sien ook

Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.

Verwysings

Kategorie:Beenvisse