Perca, is 'n vis genus wat hoort tot die familie Percidae. Die genus is inheems aan die noordelike halfrond. Een spesie van die genus is in Suid-Afrika losgelaat. Die vis word uitgeken aan die twee dorsale vinne op die rug. Die spesie het nie goed ontwikkel in Suid-Afrika nie.

Spesie Die volgende spesie word in Suid-Afrika gevind: Perca fluviatilis - Europese baars

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.

Kategorie:Beenvisse