Die Kasai is 'n sytak van die Kongorivier in Sentraal-Afrika. Die rivier begin in Angola en dien as die grens tussen Angola en die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK), vloei dan in die DRK verder, waar dit by Kwamouth noordoos van Kinshasa by die Kongorivier aansluit. Die Kasairivier se sytakke sluit in: die Fimirivier, Kwangorivier en die Sankururivier. Die stukkie van die Kasairivier wat strek vanaf die invloei van die Fimirivier tot die Kongorivier staan as die Kwahrivier bekend.
Van die visse wat hier aangetref word sluit in: Spikkel-skreeubaber Suidelike dieplyf-kuilvissie
Sien ook Lys van riviere van Afrika
Eksterne skakels Kaart van die Kasairivier se opvanggebied
Kategorie:Riviere in Angola Kategorie:Riviere in die Demokratiese Republiek die Kongo