Aplocheilichthys is 'n genus wat hoort tot die familie Poeciliidae. Daar kom 44 spesies voor in die genus en ses van die spesies leef in Suider-Afrika. Die visse se ogies is deurskynend blou of wit - van daar die naam lampogies.
Spesies Die volgende spesies kom in Suider-Afrika voor: Aplocheilichthys hutereaui - Tralielampogie Aplocheilichthys johnstoni - Johnston se lampogie Aplocheilichthys katangae - Streeplampogie Aplocheilichthys macrurus - Witogie Aplocheilichthys myaposae - Natalse lampogie
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.
Kategorie:Beenvisse