Suidelike dieplyf-kuilvissie (Hypsopanchax jubbi) is 'n varswater vis voorkom in die Kasairivier en boonste gedeelte van die Zambezirivier. In Engels staan die vis bekend as die Southern deepbody.

Voorkoms Die vissie het 'n eekhoring tipe lyf met die mannetjies wat langer vinne het. Die vis is olyf-bruin van kleur met blou-groen skynsels en die onderkant is witterig. Die dorsale-, anale- en stertvin is dof olyfgroen van kleur en die bekken- en pektoralevinne het 'n oranje skynsel. Die vissie word tot 55mm  lank.

Habitat Die vissie leef in klein, woud stroompies met klipperige bodems.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Hypsopanchax-jubbi.html

Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.

Verwysings

Kategorie:Beenvisse