Micropterus (Varswaterbaars) is 'n genus wat hoort tot die familie Centrarchidae. Drie spesies van die genus is gedurende 1928 tot 1939 in Suid-Afrika vrygelaat en het hulself gou gevestig. Hulle het egter 'n bedreiging geraak vir sekere inheemse spesies.
Spesie Die volgende spesie kom in Suider-Afrika voor: Micropterus dolomieu - Kleinbekbaars Micropterus punctulatus - Spikkelbaars Micropterus salmoides - Grootbekbaars
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.
Kategorie:Beenvisse