Lepomis (Varswater sonvisse) is 'n genus wat hoort tot die familie Centrarchidae. Een spesie van die genus is gedurende 1938 in Suid-Afrika vrygelaat as prooi vir baars.
Spesie Die volgende spesie kom in Suider-Afrika voor: Lepomis macrochirus - Blouwang-sonvis
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.
Kategorie:Beenvisse