Percidae, is 'n vis-familie van die orde Perciformes wat natuurlik in die noordelike halfrond, Europa en Asië, voorkom. Een spesie is in Suid-Afrika losgelaat. Die vis word uitgeken aan die twee dorsale vinne op die rug. Die spesie het nie goed ontwikkel in Suid-Afrika nie.
Genus Die volgende genus en gepaardgaande spesie is deel van die familie: Perca Perca fluviatilis - Europese baars
Sien ook
Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.
Kategorie:Beenvisse