Centrarchidae (Baars en sonvisse) is 'n uitheemse varswatervisfamilie van die orde Perciformes wat natuurlik in Noord-Amerika voorkom. Vier spesies van die familie is gedurende 1928 en 1939 in riviere en damme van Suid-Afrika losgelaat om forel as 'n sportvis aan te vul.
Genera Die volgende genera en gepaardgaande spesies is deel van die familie en kom in Suider-Afrika voor: Lepomis Lepomis macrochirus - Blouwang-sonvis
Micropterus Micropterus dolomieu - Kleinbekbaars Micropterus punctulatus - Spikkelbaars Micropterus salmoides - Grootbekbaars
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.
Kategorie:Beenvisse