Hypsopanchax is 'n genus wat hoort tot die familie Poeciliidae. Daar kom ses spesies voor in die genus en een van die spesies leef in Suider-Afrika. Die vissies lyk amper soos die genus Aplocheilichthys lampogies maar het 'n dieper lyf.
Spesie Die volgende spesie kom in Suider-Afrika voor: Hypsopanchax jubbi - Suidelike dieplyf-kuilvissie
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.
Kategorie:Beenvisse