Eleotris is 'n genus van visse wat aan die familie Eleotridae behoort. Hierdie genus het 2 spesies wat in Suider-Afrika voorkom in strandmere en ook varswater.
Spesies Die spesies wat hoort tot die genus en voorkom in Suider-Afrika: Eleotris fusca - Donkerslaper Eleotris melanosoma - Breëkopslaper
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.
Kategorie:Beenvisse