Hypseleotris is 'n genus van visse wat aan die familie Eleotridae behoort. Hierdie genus het vyftien spesies en een kom in Suider-Afrika voor. Die meeste slapers is bodem bewoners maar hierdie genus is nie.

Spesie Die spesie wat hoort tot die genus en voorkom in Suider-Afrika: Hypseleotris cyprinoides - Goue slaper

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.

Kategorie:Beenvisse