Temisto (Grieks: Θεμιστώ), ook bekend as Jupiter XVIII, is ’n klein maan van Jupiter. Dit is in 1975 ontdek, toe verloor en in 2000 herontdek. Dit is een van Jupiter se onreëlmatige mane wat nie deel van ’n groep is nie.

Verwysings

Kategorie:Mane van Jupiter