Nommer asseblief is die naam van 'n Afrikaanse TV-reeks (1979–1980) en gelyknamige rolprent (1981).
Hoofrolspelers In die rolprent: Marie Tjaden as Tannie met die hondjie (Mevrou Minie) Francis Coertze as Tant Annie Johan van der Merwe as Jan De Waal Hannah Botha as Lizzie Rademeyer Miems de Bruyn as Ma Kriekie De Waal Alex Heyns as Oom Fasie De Waal Zoli Marki as Seksie vrou Sann de Lange as Tant Betta Solly Oosthuizen as Freddie Woutrine Theron as Grieta Benn Potgieter as Thysie Klaas de Boer as Dr Hans Jonker Kristie Herbst as Belinda Jonker Hennie Smit as Dawie Lourens Swanepoel as Klaas Paulsen Yvonne van der Walt as Sannie Paulsen Chris van Niekerk as Kallie Rademeyer Lida Botha as Kato Johan Botha as Frans Joubert
Sien ook Lys van Afrikaanse rolprente
Kategorie:Afrikaanse rolprente Kategorie:Komedierolprente Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprente Kategorie:Suid-Afrikaanse televisieprogramme