Carel Trichardt is 'n Suid-Afrikaanse akteur.

Hy was die hoof van die dramadepartement by die Universiteit van Pretoria. Aanvanklik verwerf hy bekendheid as die stem agter die kinderkarakter, Knersis. Hy het ook in verskeie rolprente, waaronder Katrina, Kruger Miljoene en Kavaliers gespeel. In 2011 ontvang Trichardt die Erepenning vir Toneel- en Verhoogkuns en die Gerhard Beukesprys van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns.

Filmografie Verraaiers, 2013 (nog nie uitgereik nie) as Regter Jacobs Skin, 2008 as die magistraat Catch a Fire, 2006 as 'n Suid-Afrikaanse minister Oh Schuks ... I'm Gatvol!, 2004 Rhodes (TV-minireeks), 1996 as Paul Kruger Friends, 1993 as Rheinhart The Fourth Reich, 1990 as Meyder Leibbrandt Hellgate, 1990 as Lucas Liewe Hemel, Genis!, 1987 as die Portugees Vyfster (TV-reeks), 1984 Rienie, 1980 Pour tout l'or du Transvaal (TV-minireeks), 1979 as Van Druiden Flatfoot in Africa, 1978 as Kaptein Miller Les diamants du président (TV-minireeks), 1977 Härte 10 (TV-minireeks), 1975 as Abdul Die Afspraak, 1974 Insident op Paradysstrand, 1973 Die Voortrekkers, 1973 Pressure Burst, 1971 as Dempsey Mans Diamantendetektiv Dick Donald (TV-reeks), 1971 as Sam Smiley Stop Exchange, 1970 Katrina, 1969 as Mnr. Brink Kruger Miljoene, 1967 Kavaliers, 1966

Kategorie:Suid-Afrikaanse akteurs Kategorie:Geboortes in 1939 Kategorie:Lewende mense