Karpo (Grieks: Καρπώ), ook bekend as Jupiter XLVI, is ’n maan van Jupiter. Dit is in 2003 deur ’n span onder Scott S. Sheppard ontdek en aanvanklik S/2003 J 20 genoem. Dit het sy huidige naam vroeg in 2005 gekry.
Dit is een van Jupiter se onreëlmatige mane wat nie deel van ’n groep is nie.
Verwysings
Kategorie:Mane van Jupiter