Die gladblaarbaakhout (Greyia sutherlandii) is klein boompie wat deel van die Francoaceae familie is. Die spesie is inheems Eswatini, Lesotho en Suid-Afrika. Dit groei in bergagtige dele groei, noord van die Groot-Keirivier deur KwaZulu-Natal tot in Mpumalanga. Dit is op die SANBI-rooilys as 'veilig' (LC) gelys.
Gedurende blomtyd het die boom aanskoulike, rooi, klokvormige blomme wat omtrent 2 cm lank is. Die blomme lok baie insekte omrede dit baie nektar bevat.
Galery
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. REDLIST Sanbi Plants of the Wolrd Online
Kategorie:Bome van Afrika sutherlandii Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Suid-Afrika