Die witpeer (Apodytes dimidiata) is boom wat tot 20 m hoog kan word in woude.

Die boom se FSA-nommer is 422.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Verspreiding Die spesie is inheems in twee kontinente, Afrika en Asië.

In Afrika kom die boom in Aldabra, Angola, Burundi, Comore-eilande, Demokratiese Republiek die Kongo, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Kameroen, Kenia, Madagaskar, Malawi, Mauritius, Mosambiek, Nigerië, Rwanda, Réunion, Soedan, Suid-Afrika, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe voor. In Suid-Afrika kom die boom in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Noordwes, Oos-Kaap en die Wes-Kaap. Dit groei in die kusgebiede vanaf Kaapstad tot by Mosambiek en ook in Mpumalanga en Limpopo.

In Asië is die boom inheems in Assam, Borneo, China, Filippyne, Hainan, Indië, Java, Kambodja, Klein-Soenda-eilande, Maleisië, Mianmar, Molukke, Sri Lanka, Soelawesi, Soematra, Thailand en Viëtnam.

Galery

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Apodytes Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Aldabra Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Borneo Kategorie:Flora van Burundi Kategorie:Flora van die Comore-eilande Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Eritrea Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Ethiopië Kategorie:Flora van die Filippyne Kategorie:Flora van Indië Kategorie:Flora van Java Kategorie:Flora van Kambodja Kategorie:Flora van Kameroen Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van die Klein-Soenda-eilande Kategorie:Flora van Madagaskar Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Maleisië Kategorie:Flora van Mianmar Kategorie:Flora van die Molukke Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Mauritius Kategorie:Flora van Nigerië Kategorie:Flora van Rwanda Kategorie:Flora van Réunion Kategorie:Flora van Soedan Kategorie:Flora van Soelawesi Kategorie:Flora van Soematra Kategorie:Flora van Sri Lanka Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Thailand Kategorie:Flora van Viëtnam Kategorie:Flora van die Volksrepubliek China Kategorie:Flora van Uganda Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe