Icacinaceae is die witpeer-familie wat tot die orde Icacinales gereken word. Die familie word hoofsaaklik in die tropiese en subtropiese gebiede aangetref. Daar is 150 spesies wat wêreldwyd tot die familie hoort waarvan vyf in Suider-Afrika voorkom en drie is bome. Drie genera kom in Suid-Afrika voor. Die taksonomie van hierdie groep is egter sedert lank onseker.

Genera Daar hoort 24 genera tot die familie:https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:30003049-2

Alsodeiopsis Oliv. Casimirella Hassl. Cassinopsis Sond. Desmostachys Planch. ex Miers Hosiea Hemsl. & E.H.Wilson Icacina A.Juss. Iodes Blume Lavigeria Pierre Leretia Vell. Mappia Jacq. Mappianthus Hand.-Mazz. Merrilliodendron Kaneh. Miquelia Meisn. Natsiatopsis Kurz Natsiatum Buch.-Ham. ex Arn. Phytocrene Wall. Pittosporopsis Craib Pleurisanthes Baill. Pyrenacantha Wight Ryticaryum Becc. Sarcostigma Wight & Arn. Sleumeria Utteridge, Nagam. & Teo Stachyanthus Engl. Vadensea Jongkind & O.Lachenaud

Spesies Die Suid-Afrikaanse spesie is: Lemoentjiedoring (Cassinopsis ilicifolia)

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013

Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Plantfamilies