Die kurkbos (Mundulea sericea) is 'n klein boompie wat noordwaarts van die Vaalrivier en in die noorde van KwaZulu-Natal voorkom. Die boom se peule word tot 8 cm lank en is met goudbruin, fluweelagtige hare bedek. Die hare word mettertyd grys en die peule hang 'n hele tydjie aan die boom. Die bas en hooftakke is diep gegroef en kurkagtig en bevat die gif rotenoon. Die blare word egter deur diere gevreet.

Die spesie staan ook as die blou-ertjiebos en kurkboombos bekend.

Verspreiding Die spesie kom voor in: Angola, Benin, Botswana, Eswatini, Indië, Ivoorkus, Kameroen, Kenia Madagaskar, Malawi, Mosambiek, Namibië, Nigerië, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Soedan, Somalië, Sri Lanka, Suid-Afrika, Tanzanië, Togo, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Infraspesies Die spesie het twee infraspesies: Mundulea sericea subsp. madagascariensis Du Puy & Labat Mundulea sericea subsp. sericea

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronnelys Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. REDLIST Sanbi Plants of the World Online

sericea Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Benin Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Indië Kategorie:Flora van Ivoorkus Kategorie:Flora van Kameroen Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Madagaskar Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Nigerië Kategorie:Flora van die Sentraal-Afrikaanse Republiek Kategorie:Flora van Soedan Kategorie:Flora van Somalië Kategorie:Flora van Sri Lanka Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Togo Kategorie:Flora van Uganda Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe