Damares Alvez Bezerra de Oliveira beter bekend as Damares (30 Januarie 1980, Umuarama, Paraná) is 'n Brasiliaanse sangeres van geestelike musiek.Gospel Prime. Damares (in Portugees) URL besoek op 25/10/2012
Diskografie studio-albums 1997: Asas de Águia ("Vlerke van Arende") 1999: A Vitória é Nossa ("Oorwinning is ons s'n") 2002: Agenda de Deus ("God se Agenda") 2004: O Deus que Faz ("Die God wat Skep") 2006: Diário de um Vencedor ("Dagboek van 'n Wenner") 2008: Apocalipse ("Openbaring") 2010: Diamante ("Diamant") 2013: O Maior Troféu ("Die grootste trofee") lewendige albums 2009: A Minha Vida tem Sabor de Mel ("My Lewe is met Heuning gegeur") 2012: Live video-albums (DVD) 2009: A Minha Vida tem Sabor de Mel ("My Lewe is met Heuning gegeur") 2012: Live
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Sangers Kategorie:Lewende mense