Jan van der Merwe (gebore 16 Maart 1983) is 'n Suid-Afrikaanse naelloper. Hy is twee keer as die nasionale 400 meter-kampioen aangewys.Top SA athletes switch to rugby, 14 Julie 2007, ruggaworld.com, URL besoek op 18 Julie 2012

Van der Merwe het onlangs 'n kontrak met die Blou Bulle geteken. Hy is ook in die groep vir Springbok-Sewes ingesluit.

Verwysings

Eksterne skakels Van der Merwe se prestasies op die IAAF se webtuiste

Kategorie:Suid-Afrikaanse atlete Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense