__NOTOC__ Die wildegroenhaarboom (Parkinsonia africana) is 'n klein peuldraende boompie wat in amper-woestyngebiede voorkom. Die spesie is inheems aan Angola, Botswana, Namibië en Suid-Afrika; waar dit in die Noordwes, Noord-Kaap en die Wes-Kaap voorkom.

Dit staan ook bekend as die groenhaardoring, lemoenboom, lemoendoring, groenhaarboom en wildelemoenhout. Die boom se FSA-nommer is 214.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Hierdie boom groei tot 4 m hoog.

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronnelys Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Verwysings

Eksterne skakels

africana Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika