Die geelkeurboom (Calpurnia aurea)https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:907827-1 is klein boompie en word op die rande van woude aangetref. In Suid-Afrika kom dit voor in Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal en in 'n strook langs die kus tot by Uitenhage in die Oos-Kaap. Dit is ook inheems aan Angola, Demokratiese Republiek die Kongo, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Indië, Kenia, Mosambiek, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Somalië, Soedan, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Die boom het saamgestelde blare. Die peule word tot 10 cm lank. In Engels staan die boom bekend as die Showy calpurnia.

Galery

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000.

Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Calpurnia Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Eritrea Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Ethiopië Kategorie:Flora van Indië Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van die Sentraal-Afrikaanse Republiek Kategorie:Flora van Somalië Kategorie:Flora van Soedan Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Uganda Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe