Die without (Ilex mitis) is 'n middelgroot tot groot boom wat voorkom in die suide en ooste van Suid-Afrika en ook in Gauteng, Limpopo, Mpumalanga en Sentraal- en Oos-Zimbabwe. Dit staan ook bekend as die waterboom of waterhout. In Engels staan die boom bekend as African holly, Cape holly, Wild holly en Watertree.
Fotogalery
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates. Palgrave. 2000.
Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Suid-Afrika