duimnael|links|250px|Without (Ilex mitis)

Aquifoliaceae is die Huls-familie wat hoort tot die orde Aquifoliales. Die bekendste lid van die familie is die Europese Huls Ilex aquifolium. Daar is slegs een spesie wat inheems aan Suid-Afrika is.

Spesies Die Suid-Afrikaanse spesies is: Without (Ilex mitis)

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bron Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000.

Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Plantfamilies