duimnael|regs|300px|'n CyberTracker.
CyberTracker is 'n toestel wat gebruik word om die beweging van diere, voëls en insekte deur satelliet-navigasie te moniteer. Die tegnologie is in 1996 deur die Suid-Afrikaanse fisikus Louis Liebenberg en rekenaarwetenskaplike Lindsay Steventon ontwerp.
Eksterne skakels CyberTracker se webtuiste
Kategorie:Suid-Afrikaanse sakeondernemings Kategorie:Wetenskap en tegnologie in Suid-Afrika